Deuteronomium 33:27 Bybel vir Almal (ABA)

Hy is altyd God in die hemel,Hy dra sy volk altyd in sy armsen beskerm hulle.Hy het die vyandevoor julle weggejaagen Hy het vir julle gesêjulle moet die vyande doodmaak.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:25-29