Deuteronomium 33:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle roep die ander volkena die berg,en daar bring hulle die offerswat hulle moet bring.Hulle word ryk,want hulle kry baie dingeuit die see,hulle kry kosbare dingeonder die sand.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:12-21