Deuteronomium 32:51 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal gebeur omdat julle altwee ontrou was aan My by die water van Meriba-Kades in die Sin-woestyn. Die Israeliete het dit gesien. Julle het nie vir die Israeliete gewys dat julle My eer omdat Ek die heilige God is nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:44-52