Deuteronomium 32:49 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet opgaan teen die Abarim-berge, teen die Nebo-berg in die land Moab oorkant Jerigo, en jy moet kyk na die land Kanaän wat Ek vir die Israeliete gee om aan hulle te behoort.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:40-50