Deuteronomium 32:47 Bybel vir Almal (ABA)

want dit is belangrik vir julle, dit sal julle laat aanhou lewe en julle sal lank lewe in die land oorkant die Jordaan-rivier, die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.”

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:40-51