Deuteronomium 32:30 Bybel vir Almal (ABA)

Een man van die vyandhet 1 000 Israeliete gevolgen gejaag,twee manne van die vyandhet 10 000 Israeliete laat vlug.Maar dit het gebeur omdatdie Rots van die Israelietehulle verkoop het,omdat die Here hulle gelos het.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:27-40