Deuteronomium 32:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek het gedink miskiensal die vyande spoten hulle sal die dingewat gebeur het,verkeerd verstaan.Hulle sal miskien spog en sê:“Ons het hulle self oorwin,die Here het dit nie gedoen nie.” ’

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:20-28