Deuteronomium 32:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het sy volkin die woestyn gekry,in ’n wilde wêreld waar niemandwoon nie.Hy beskerm sy volken Hy sorg vir hulle,Hy pas hulle op soos ’n menssy oog oppas.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:6-15