Deuteronomium 31:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Here self wat voor jou gaan, Hy self sal by jou wees, Hy sal jou help en Hy sal jou nie alleen los nie. Jy moenie bang wees nie, jy moenie skrik nie.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:4-9