Deuteronomium 31:27 Bybel vir Almal (ABA)

want ek weet dat julle opstandig en hardkoppig is. Julle is nou opstandig teen die Here terwyl ek nog lewe, en nadat ek gesterf het, sal julle nog meer opstandig wees.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:17-30