Deuteronomium 31:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Josua seun van Nun gesê: “Jy moet sterk en dapper wees, want jý sal die Israeliete na die land bring wat Ek vir hulle belowe het, en Ek self sal by jou wees.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:16-30