Deuteronomium 31:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir hulle gesê: “Ek is vandag 120 jaar oud. Ek kan nie meer goed loop nie. En die Here het vir my gesê ek sal nie oor hierdie Jordaan-rivier gaan nie.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-13