Deuteronomium 31:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet jy hierdie lied neerskryf en jy moet dit vir die Israeliete leer. Hulle moet die lied ken, sodat die lied vir My ’n getuie sal wees teen hulle.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:15-26