Deuteronomium 31:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kinders wat nie die wette ken nie, moet dit hoor en hulle moet leer om julle God die Here altyd te eer, so lank soos julle sal lewe in die land oorkant die Jordaan-rivier, die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.”

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:12-20