Deuteronomium 30:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dan moet julle gehoorsaam wees aan julle God die Here, julle moet doen wat sy wette sê, die wette wat in hierdie wetboek geskryf is. Julle moet met julle hele hart terugkom na julle God die Here.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:3-20