Al daardie stede het sterk en hoë mure gehad, en daar was sterk deure en sluitbalke in die poorte. Ons het ook baie dorpies gevat.