Deuteronomium 3:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir Josua sê wat hy moet doen en jy moet hom dapper maak, want dit is hý wat voor die volk deur die Jordaan-rivier sal gaan, hý sal hierdie land vir julle gee om in te woon, hierdie land wat jy sien.’

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:20-29