Deuteronomium 3:21 Bybel vir Almal (ABA)

“En ek het toe vir Josua gesê: ‘Jy het nou self alles gesien wat die Here gedoen het met daardie twee konings. Jy gaan nou deur die Jordaan-rivier na ander konings toe. Die Here sal dieselfde doen met daardie konings.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:20-23