Deuteronomium 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

en vir die Ruben-stam en die Gad-stam het ek die stuk land gegee van Gilead tot langs die middel van die Arnon-vallei, en ook die stuk land tot langs die Jabbok-vallei. Dit is die grens van die Ammoniete se land.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:6-23