Deuteronomium 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander helfte van die Gilead-berge en die hele land Basan het ek gegee vir die halwe Manasse-stam. Basan was voorheen die land van Og. Dit was die hele land Argob, die hele stuk land van Basan wat hulle altyd Refaïete-land genoem het.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:5-17