Deuteronomium 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Og van Basan was die enigste Refaïet wat nog gelewe het. ’n Mens kan sy bed nog sien in die stad Rabba van die Ammoniete. Dit is ’n ysterbed, dit is nege el lank en vier el breed.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:1-14