Deuteronomium 29:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het hulle land gevat en ons het die grond gegee vir die Ruben-stam en die Gad-stam en die halwe Manasse-stam. Die grond het toe aan hulle behoort.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:5-11