Deuteronomium 29:23 Bybel vir Almal (ABA)

‘Die hele land het verbrand, daar is net swael en sout, niemand saai daar iets nie, daar groei niks, daar is niks gras nie. Dit lyk soos die stede Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim, die Here het daardie stede verwoes toe Hy kwaad geword het vir daardie mense.’

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:20-26