Deuteronomium 29:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal hom apart hou, weg van al die stamme van Israel, en dit sal sleg gaan met hom, so sleg soos die Here gesê het toe Hy die verbond gemaak het, die verbond wat in hierdie wetboek geskryf is.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:13-22