Deuteronomium 29:19 Bybel vir Almal (ABA)

So iemand sal miskien hoor wat sal gebeur wanneer hy die verbond breek, maar hy is hardkoppig en hy sê: ‘Dit sal goed gaan met my, ek sal doen wat ek wil.’

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:17-22