Deuteronomium 28:62 Bybel vir Almal (ABA)

Julle was voorheen so baie soos die sterre in die lug, maar min van julle sal aanhou lewe, want julle was nie gehoorsaam aan julle God die Here nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:53-63