Deuteronomium 28:53 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer die vyande jou aanval van al die kante en wanneer hulle jou baie swaar laat kry, dan sal jy jou eie kinders eet, jy sal die vleis eet van jou seuns en dogters wat die Here vir jou gegee het.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:50-55