Deuteronomium 28:49 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal ’n ander volk bring om oorlog te maak teen jou, ’n volk van ’n land wat baie ver weg is van jou. Die vyand sal op jou afkom soos ’n arend uit die lug. Jy sal nie hulle taal ken nie,

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:42-57