Deuteronomium 28:45 Bybel vir Almal (ABA)

Al hierdie slegte dinge sal met julle gebeur, en die slegte dinge sal aanhou totdat julle almal gesterf het. Hoekom? Omdat julle nie gehoorsaam was aan julle God die Here nie, en omdat julle nie gedoen het wat die wette sê wat Hy vir julle gegee het nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:39-48