Deuteronomium 28:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal verloof raak aan ’n vrou, maar ’n ander man sal seks hê met haar. Jy sal ’n huis bou, maar jy sal nie daarin woon nie. Jy sal ’n wingerd plant, maar jy sal nie die druiwe eet nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:22-40