Deuteronomium 28:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal julle siek laat word van sere, soos in Egipte. Julle sal swere en aambeie kry, julle vel sal skurf word en jeuk en julle sal nie gesond word nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:17-28