Deuteronomium 28:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal sy stoorkamer oopmaak waar Hy die goeie dinge bêre, en Hy sal vir julle reën gee op die regte tyd sodat dit goed sal gaan met alles wat julle doen. Julle sal geld en goed kan leen vir mense van baie volke, maar julleself sal nie iets moet leen nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:5-22