Deuteronomium 27:9 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en die priesters van die nageslag van Levi het vir al die Israeliete gesê: “Israeliete, julle moet stil wees en luister! Julle het vandag die volk van julle God die Here geword.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-18