Deuteronomium 27:23 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat seks het met sy skoonma.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:14-26