Deuteronomium 27:12 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer julle oor die Jordaan-rivier gegaan het, dan moet party stamme op die Gerisim-berg gaan staan om die volk te seën. Hierdie stamme is: Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Josef en Benjamin.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:3-15