Deuteronomium 26:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het gebid tot die Here, die God van ons voorvaders, en ons het gevra dat Hy ons moet help. Hy het ons gebed gehoor en Hy het gesien hoe hulle ons verdruk. Hy het gesien hoe sleg dit met ons gaan en hoe swaar ons kry.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-10