Deuteronomium 26:2 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet jy van die eerste vrugte neem wat jy gepluk het in die land wat jou God die Here vir jou gee en jy moet die vrugte in ’n mandjie sit. Jy moet gaan na die plek wat jou God die Here sal kies waar julle Hom moet aanbid.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-5