dan moet sy broer se vrou nader kom waar die leiers dit sien, en sy moet sy sandaal van sy voet afhaal. Sy moet in die man se gesig spoeg en sê: ‘Dit is wat ’n mens doen met ’n man wat nie vir sy broer wil help om ’n nageslag te kry nie.’