Deuteronomium 25:2 Bybel vir Almal (ABA)

As die regter sê dat die persoon skuldig is en dat hulle hom moet slaan, dan moet die persoon gaan lê en die regter moet kyk dat hulle die persoon slaan. Die regter sê hoeveel houe hy moet kry vir die verkeerde ding wat hy gedoen het.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-10