Deuteronomium 24:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sy beloning elke dag gee voordat die son ondergaan, want hy is arm en hy moet die geld gebruik om te lewe. As jy dit nie doen nie, dan sal hy tot die Here bid, en die Here sal jou straf oor daardie sonde.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:9-20