Deuteronomium 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sy bo-kleed teruggee wanneer die son ondergaan sodat hy daarin kan slaap en sodat hy jou kan seën. Jou God die Here sal dan tevrede wees dat jy reg doen.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:4-22