Deuteronomium 22:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy ’n nuwe huis bou, dan moet jy ’n muurtjie op die kante van die dak bou. As jy dit nie doen nie, en iemand val van die dak af, dan sal jy skuldig wees wanneer hy sterf.”

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-16