Deuteronomium 22:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy sien dat ’n ander Israeliet se donkie of sy bees geval het op die pad en daar lê, dan mag jy nie maak of jy niks sien nie. Jy moet die dier help om op te staan, jy móét dit doen.”

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-13