Deuteronomium 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het die meisie in die veld gekry, en sy het miskien geskree en gevra dat iemand haar moet help, maar daar was niemand om haar te help nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:17-30