Deuteronomium 21:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die stad wat die naaste is, moet ’n vers-kalf neem wat nog nie gewerk het nie, ’n kalf wat nog nie ’n juk op haar nek gehad het en ’n ploeg getrek het nie.

Deuteronomium 21

Deuteronomium 21:1-6