Deuteronomium 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Die voormanne moet ook vir die manne sê: ‘Wie het moedeloos en bang geword? Hy moet teruggaan na sy huis sodat hy nie die ander manne ook moedeloos laat word nie.’

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:4-17