Deuteronomium 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet vir die manne sê: ‘Israeliete, julle moet luister! Julle staan nou gereed om oorlog te maak teen julle vyande. Julle moenie moedeloos en bang word nie. Julle moenie skrik en bewe vir hulle nie,

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-4