Deuteronomium 2:14-16 Bybel vir Almal (ABA)

14. Dit was 38 jaar nadat ons weggegaan het van die stad Kades-Barnea. Een hele geslag van manne wat daardie tyd oorlog kon maak, was toe al dood. Dit het gebeur soos die Here vir hulle gesê het.

15. Die Here was nou ook hulle vyand, Hy het hulle almal laat sterf.”

16. “En toe al die manne wat daardie tyd oorlog kon maak, gesterf het,

Deuteronomium 2