Deuteronomium 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Ons het weggegaan na die woestyn, soos die Here vir my gesê het. Ons het eers op die pad na die Riet-see geloop en toe het ons baie lank geloop rondom die Seïr-berge.

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:1-5