Deuteronomium 19:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die land in drie dele deel, en daar moet ’n asielstad in elke deel wees, sodat ’n persoon wat iemand anders doodgemaak het, na ’n asielstad kan vlug en maklik daar kan kom.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:1-7